| Modulekode | NUR 154 |
| Kwalifikasie | Voorgraads |
| Fakulteit | Fakulteit Gesondheidswetenskappe |
| Module-inhoud | Gesondheidsdienslewering aan gemeenskappe en verpleegkundige hantering van geringe ongesteldhede Omvattende gesondheidsorg en die multidissiplinêre spanbenadering. Gemeenskapsbetrokkenheid en -deelname aan gesondheidsdienslewering. Bemagtiging van die gemeenskap. Inleiding tot openbare gesondheid en gesondheidsorgstelsels. Bejaardesorg. Geselekteerde geringe ongesteldhede van die boonste lugweë, mondholte en vel: oorpyn, seerkeel, verkoue en griep, sinusitis, tonsillitis, halitose, mondgesondheid en velgesondheid. LW: Slegs gekeurde BCur-studente mag vir hierdie module registreer. |
| Modulekrediete | 12.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
| Kontaktyd | 2 praktiese sessies per week, 3 lesings per week |
| Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
| Akademiese organisasie | Verpleegkunde |
| Aanbiedingstydperk | Kwartaal 4 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App